Magtig broer Charl! Jy is hard op my – n paar moeilike challenges!!
Eerstens – hierdie topics is nou password protected met die Password: Klipdrift@1
So julle kan my Ano, Rocco, Rokoe, Raacu, Rocs, Braakoe of Ex-buddy noem!!!Ek weet ek was afvallig!
Point taken! Die IP diewe kan maklik van Afrikaans vertaal so nou n password wat almal kan onthou: Klipdrift@1 (laat my weet as julle ouens n nuwe topic wil oopmaak dan sal ek dit password protect (sal altyd dieselfe password gebruik!)
In verband met die flappies agter op die Mercedez Benz AVTR (video bo) – snaaks jy noem dit. Pui (my aanvallige oosterse gade) het onmiddellik gese: ‘Nice kar, jammer van die flappies!’ Die baie belangrike punt is eger dat kar design is besig om in nue rigting te gaan – ‘less brawn and more brain’. Waar ek gedog het die flappies se doel is of the laminar boundery layer te ‘trip’ na turbulente vloei (soos op Boeiigs se vlerke) is dit slegs a emosionele statement – dit is kuns. Dit is waarheen kar design oppad is (IMO). Ek sal nog n video post van die Apple kar – al hoe meer gaan oor die emosionele konneksie met jou kar. Waar bring ons die AI in???????
Die crabbing lyk vir deel van hierdie ‘gevoels funksies’ eerder as praktiese redes. Is daar plek vir add-ons wat gaan oor ‘die gevoel wat dit vir jou gee’ eerder as die praktiese nut daarvan?? Ek kan imagine hoe die ouens die snot van die windscreen gaan moet afvee as daai crabbing actuators skielik spurious raak en daai wiele teen hoe spoed 90 grade anderkant to swaai!!!
Ons kan emosies begin gee vir karre? Watse emosies sal cool wees???
Hier is die Mercedes Benz AVTR waarna Charl bo verwys:
Author
Posts
Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.AcceptPrivacy policy